Jy word hartlik uitgenooi om ons spesiale dag saam met ons te vier.
Helen & Reinier

Saterdag | 17.01.2026 | 16:00
Pepper Tree Venue | Bloemfontein
RSVP asseblief voor 22.11.2025

Ons Troudag

01. Algemene Inligting
Tyd -15:30 vir 16:00
Plek - Seremonie sal plaasvind in die kapel by Pepper Tree Venue, waarna die onthaal in die saal sal voortgaan. Die bruid sal stiptelik om 16:00 in die kerk inkom.
Kleredrag - Semi Formeel
02. Addisionele Inligting
Kinders en 'n metgesel is slegs welkom per uitnodiging van die bruidspaar, asseblief respekteer hierdie versoek.
Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.


“I HAVE FOUND WHOM MY SOUL LOVES.”
Songs of Soloman 3:4

Reis & Verblyf
01.
Pepper Tree Venue
Kliek op die skakel hier onder vir die kaart en aanwysings na Pepper Tree Venue & Guest House.
Plot 5 Kenilworth, Bloemfontein, 9300

03.
Akkommodasie
Die verblyf op die venue is reeds bespreek, asseblief verwys na die lys vir ander opsies.

Geskenk Idees
Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk, maar sou jy verkies om iets meer te gee, sal ons 'n geldjie opreg waardeer!
Bank Besonderhede:
Helen Wessels
Discovery Bank
Current Account
10461606838
679000



